Veiligheid


Hekke open om 06:40 elke oggend.
Skool begin stiptelik om 07:10 en eindig om 13:30 Maandae to Vrydae.
Hekke sluit 13:45
Leerders wat laat is kom by Kantoor hekkie in Voortrekkerstraat in.
Al die ander skoolhekke is gesluit gedurende die dag.
Geen ouers sal op die skoolterein toegelaat word nie.

GRAAD INGANGSHEK
Gr. R Draaihek in Dorpstraat
Gr. 1 Gr. 1 hek in Dorpstraat
Gr. 2 Naskoolhek in Voortrekkerstraat (Klimraam)
Gr. 3 Juf. Aubrey se hek in Voortrekkerstraat
Gr. 4 Hoofingang (kantoorhek) in Voortrekkerstraat
Gr. 5 Juf. linda se hek in Voortrekkerstraat
Gr. 6 Plaveiselhek in Thabo Mbekistraat
Gr. 7 Saalhek in Thabo Mbekistraat
TOP