Pietersburg Laerskool Eeufees

 
In 2008 was PLS 100 jaar oud! As deel van die Eeufeesvieringe, het ons ‘n Eeufeesalbum gepubliseer. Dit bevat die geskiedenis van die skool se ontwikkeling, met foto’s en is geskryf deur prof. Louis Changuion. Dit maak ook voorsiening vir u om ‘n paar van u kind se skoolfoto’s daarin te plaas.
‘n Beperkte hoeveelheid van die albums is nou beskikbaar teen ‘n spotgoedkoop prys van R50 per eksemplaar!

Hier volg ‘n uittreksel uit die Eeufeesalbum:
Pietersburg Laerskool Eeufees



Lees die res van die geskiedenis in die Eeufeesalbum, beskikbaar by die skool.

TOP