Tennis: Organiseerder: Susan van Aswegen susan@pietersburglaerskool.co.za
Ons skool beskik oor 'n tennisafrigter. Maak gerus gebruik van hierdie geleentheid om jou tennisvaardighede te bevorder!