Vir Alle Navrae Kontak: 015 295 9062 navrae@pietersburglaerskool.co.za
Gr7Redenaars
1stenetbalwedstryddrag
Jukskei
1steRugbyspansmall
1stespanseuns
344584971_792431589264617_3387926155506110773_n
345030538_262076172872522_6396880293428290369_n
AKHD1935
WhatsAppImage2023-05-13at1429461
WhatsAppImage2023-06-08at084742
WhatsAppImage2023-05-23at114139
WhatsAppImage2023-05-29at112946
WhatsAppImage2023-05-23at0937421
WhatsAppImage2023-11-01at082657_924d64d3
previous arrow
next arrow

Welkom By Pietersburg Laerskool

“Dit is nie wat ons elke nou en dan doen wat ons lewens vorm nie ,maar dit wat ons konsekwent doen”- Anthony Robbins

Pietersburg Laerskool is al 116 jaar trots Afrikaans en ons waardes is sterk Bybels gefundeerd. Ons lewer wêreldklas onderrig en leer. Dis wie ons is –  elke dag. By Pietersburg Laerskool vind daar ‘n suksesvolle samesmelting plaas van gevestigde leer- en onderrigmetodiek en pedagogiek uit die 80’s, met nuwe 21ste eeuse innoverings, wêreldbeskouings en strategieë, sonder om ons kernwaardes prys te gee. Oordeelkundig lewer ons ‘n holistiese opvoeding vir ons gemeenskap – Toekomsgerig!

“Children are the living messages we send to a time we will not see.” – John F. Kennedy

Elke personeellid glo elke kind verdien ‘n geleentheid ongeag herkoms,en stel hoë verwagtings vir elke kind. Elke kind word motiveer om Ramkat – drome te hê. Pietersburg Laerskool wil bekend staan as die beste skool in Limpopo! Akademie, Sport en kultuur, en tegnologie.
Jacques Bartlett – Skoolhoof

“By Pietersburg Laer Skool hoop ons dat elke kind suksesvol en gelukkig sal wees en dat kind akademies hul volle potensiaal sal verwerf”.

Ons Borge

Addres

52 Voortrekker St
Polokwane Central
Polokwane
0700

オンラインカジノ

オンラインカジノは、https://casino-games-jp.com/ インターネット上でプレイできるカジノゲームの提供を行っています。パソコンやスマートフォンからアクセスできるため、場所を問わず楽しむことが可能です。スロットやポーカー、ブラックジャックなど多種多様なゲームが用意されており、リアルなカジノ体験を味わえます。しかし、ゲーム性を楽しむだけでなく、金銭を賭ける行為には自己管理が必要です。

オンラインカジノ

オンラインカジノは、https://casino-jp-online.com/ インターネットを使って手軽に楽しむことができるエンターテイメントの一種です。従来のカジノゲームを自宅や移動中にも楽しむことが可能で、ポーカーやスロット、ブラックジャックなど多種多様なゲームを提供しています。しかし、ゲームの結果はランダムな要素が多く、必ずしも利益を得られるとは限りません。そのため、利用者は自己責任で参加し、適度な範囲内で楽しむことが重要です。

Algemene Navrae

12 + 11 =