Vir Alle Navrae Kontak: 015 295 9062 navrae@pietersburglaerskool.co.za

Geskiedenis

Pietersburg Laerskool het in 2008 Eeufees gevier! Die skool het ‘n kleurryke geskiedenis wat in ‘n Eeufeesalbum met foto’s beskryf is deur Prof. Louis Changuion.

‘n Beperkte hoeveelheid van die Eeufeesalbums is by die kantoor beskikbaar teen R50 elk. Maak seker dat u ‘n kopie kry.
Die album maak ook voorsiening vir u om u kind se foto’s daarin te plak.

Addres

52 Voortrekker St
Polokwane Central
Polokwane
0700

Algemene Navrae

6 + 12 =