Swem Organiseerder: Johan Mulde
Swemmers oefen by swemklubs in Polokwane en ontvang alle inligting vanaf die klubs. Kontak gerus die klubs vir verdere inligting.