Vir Alle Navrae Kontak: 015 295 9062 navrae@pietersburglaerskool.co.za

Ystertjies

Ons voedingskema bestaan tans uit 45 leerders en 39 gesinne. Die voedingskema ontvang geen hulp van die staat en is afhanklike van donasies uit die gemeenskap. Die voedingskema spog met ‘n eetsaal wat dien as die ystertjies se restaurant. Sommige van die leerders eet ontbyt in die oggende by die eetsaal en pouses geniet al 45 ‘n gekookte maaltyd. Die skool het ‘n permanente kok wat die maaltye in die oggende voorberei sy maak gebruik van die skool se funksie -en onthaalkombuis. Die voedsel wat hulle by die skool ontvang is soms die enigste vir die dag. Vakansies word voedselpakkette vir die gesinne saamgestel om hulle te ondersteun.

Addres

52 Voortrekker St
Polokwane Central
Polokwane
0700

Algemene Navrae

10 + 13 =