Vir Alle Navrae Kontak: 015 295 9062 navrae@pietersburglaerskool.co.za

Skoollied

‘n Ere verlede is ons geskenk
Deur hulle wat voor ons hier was.
Ons strewe is rotsvas ons
sal nie swenk.

Die eer steeds getrou op te pas.
Met vol vertroue die toekoms gemoet.
Streef ons ywrig die mooi-e na
Omgord vir elk stryd met durf,
wil en moed,
mik ons hoog, sonder
steun of klae.

Met leiding van Bo
Werk ons en bou, dra ons met trots,
die geel, groen en blou;
Leef ons die leuse wat almal ken
Gee ag Pietersburg Werk en Wen.

Addres

52 Voortrekker St
Polokwane Central
Polokwane
0700

Algemene Navrae

5 + 3 =