Pietersburg Laerskool Oud Leerlinge en Personeel
Oud-hoofmeisie van PLS, Roelien Prinsloo – Vandag bekend as die aktrise, Rowlean, wat een van die rolle in die Afrikaanse film, “Jou Romeo” vertolk het.
Oud-onderwyser van PLS, aangestel as hoof van Heuwelkruin.