Radikale Redenaars presteer
Op 31 Mei het die Radikale redenaars by ons skool plaasgevind. Ons leerders het hulle baie goed van hulle taak gekwyt en ons is vreeslik trots op elkeen van hulle!!
Baie dankie vir elkeen se harde werk!
Baie geluk aan die volgende deelnemers:
Gr. 2: Jamie-Lynn Kelly, Clarise Coulson, Mareli van der Merwe.
Gr. 3: Leane Labuschagne, Nicolene Johnson, Cornell van Onselen, Emily Lange, Li-Mei Wessels, Zourich Jordaan.
Gr. 4: Lohandi Schutte.
Gr. 5: Zane Kruger, Tiane van Wyk, Shelby Cronje.
Gr. 6: Larochelle Evert, Justin Basson, Nicole Fick, Elcke Coulson. (Gr. 6 -spanredenaars soos hier genoem.)
Gr. 7: Werner Swartz, Chandre Faul, Aimee Wreyford, Amber Hoon, Denita Botha.
Gr. 7-spanredenaars: Chandre Faul, Aimee Wreyford, Amber Hoon, Denita Botha.
Baie trots op julle!!!