Ouerbraai – 1 September 2017
Leerders het vandag ‘n brief ontvang oor die ouerbraai van eerskomende Vrydagaand. Ouers moet asb. laat weet indien u dit gaan bywoon. Voltooi die skeurstrokie of sms / whatsapp na die selnommers wat bo-aan die brief aangedui word.
Gr. 6-leerders se ouers kan die brief hier aangeheg lees en slegs sms/whatapp.
Dui asb aan hoeveel volwassenes en kinders die braai sal bywoon.
Ons hoop om u daar te sien!