Klerewinkel


Klerewinkel tye vir die res van die jaar
Bygevoeg op 26 Oktober 2017

Neem asseblief kennis van die volgende nuwe tye waarop die klerewinkel oop sal wees vanaf Donderdag, 16 November to Vrydag, 1 Desember 2017:
Oggende: 7:10 tot 8:30
Middae: 12:30 tot 14:00
2018: 11 en 12 Januarie 2018 – Vanaf 9:00 tot 12:00
Asook: 15 en 16 Januarie 2018 – Vanaf 8:00 tot 14:00

Die klerewinkel sluit vir die jaar, op 1 Desember 2017.

TOP